“DIT IS DIE KONGRES SE KANS OM AGTER DIE SKERMSTE LOER.”
—Paul Gallant, ontleder by Cowen Inc, aangehaal in The Wall Street Journal (WSJ). Hy het kommentaardaarop gelewerdat die Amerikaanse kongres tegnologiemaatskappye, waaronder Facebook, Amazon, Alphabet, Google en Apple, tot 14 Oktober gegee het om dokumente – waaronder bestuurskommunikasie, finansiële state en inligting oor mededingers, markaandeel, samesmeltings en sleutelsakebesluite – in ’n antitrust ondersoek na tegnologiemaatskappye te verskaf, berig die publikasie. Wetgewers eis e-posse en ander rekords van sommige van die bedryf se topbestuurders, soos Jeff Bezos (stigtervan Amazon), Mark Zuckerberg (uitvoerende hoof van Facebook), Tim Cook (uitvoerende hoof van Apple), Larry Page, Sergey Brin en Eric Schmidt (Google se vroeë leiers), in hul soeke na bewyse van teenmededingende optrede. Gallant sê die kongres “sal kan sien wat maatskappybesture privaat…
