Sulke tyd Metro-horlosie R260, MRP Home
Sopstorie Sopbekers vanaf R65 elk, Woolworths
Geel keël Hanglamp R500, MRP Home
Te oulik!
Volstoom! Pasteivoëltjies R100 elk, Le Creuset. Plaas hulle in die middel van jou pastei voor jy bak, dan hoef jy nie gate in die kors te maak om die stoom uit te laat nie!
Sak weg 1 Kleurblokkussing R349, @home 2 Pyramid-kussing R570, Hertex 3 Abstrakte kussing R130, MRP Home
Oorkruis Metaal-kanttafel R800, MRP Home
Rondomtralie Draadmandjie R295, DesignByQandA.com
Sig-sag Fotoraam R205, Biggie Best
’n Lappie sonskyn Suiwer katoen van stoffeergehalte in die ontwerpe (kloksgewys van links bo) Doilie, Haak en Steek, Skuur se Muur en Bertie se Huisie (138 cm breed), R320–R450/m soyadekor.co.za
T-yster Eetrite-gietysterteepot met teesiffie vanaf R431, bankskitchenboutique.co.za
Lepellê Teelepelhouer R199, Ceramic Factory
Geometrie Kussings R195 elk,…