INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,5%, of $4,19/t (R74,32/t), tot $271,86/t (R4 822/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 32,1%, of $66,05/t (R1 172/t), hoër. Verwagte pryse: Desember – $265,74/t (R4 713/t), Maart – $267,55/t (R4 746/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,7%, of R82/t, tot R4 795/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 1%, of R47/t, tot R4 710/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 51,2%, of R1 623/t, duurder, terwyl geelmielies 41,8%, of R1 388/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Desember – R4 862/t, Maart – R4 839/t. Verwagte geelmieliepryse: Desember – R4 795/t, Maart – R4 775/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 3,8%, of $11,92/t (R211,42/t), tot $323,18/t (R5 732/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 25,4%,…