INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 20,1%, of $58,83/t (R1 002/t), tot $234,62/t (R3 995/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 5,7%, of $12,61/t (R214,72/t), hoër. Verwagte pryse: September – $221,33/t (R3 769/t), Desember – $221,41/t (R3 770/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 4,8%, of R213/t, tot R4 201/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 5,3%, of R230/t, tot R4 114/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 29%, of R945/t, duurder, terwyl geelmielies 21,1%, of R717/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Sept. – R4 217/t, Desember – R4 285/t. Verwagte geelmieliepryse: Sept. – R4 160/t, Desember – R4 229/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 2,2%, of $6,58/t (R112,04/t), tot $295,93/t (R5 039/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 15,3%, of $39,23/t…
