*Die span bedank hul vennote en borge: Charlie’s Breweries, Camp & More en Acroyd de Vries.
Nuutste nuus:
‘n Spesiale Game Vet-avontuur vir kinders vind van 4 tot 6 November 2022 in dieselfde omgewing onder Cheetah Cubs Conservation Adventures – wat deur Leilani en haar negejarige dogter, Sabria, bestuur word – plaas. Die naweek is vir die hele gesin, maar met die fokus op kinders om hulle betrokke en passievol oor bewaring, natuur en natuurlewe te kry.
Afhangende van ouderdom, sal die kinders, vergesel deur ten minste een ouer, die tick balling-ervaring vanaf die helikopter kan ervaar. Slegs ‘n paar gesinne kan geakkommodeer word. Die prys per gesin sal afhang van die aantal kinders en hul ouderdomme, hoeveel familielede in die helikopter wil vlieg, ens.
KONTAK: +27 82 779 0602…