Karoopasse en -poorte
Dié toer behels ’n kombinasie van die Swartbergpas, Red Stone Hills, Meiringspoort, Herold, Montagupas. Dit sluit uitstappies soos wyn- en olyfproe, ’n watervalbesoek en swemkans in.
TOERINLIGTING
Datums 7-11 September 2017; 9-13 November 2017
Hoe lank is die toer? 5 dae, 4 nagte
Gemiddelde daaglikse afstande 30-50 km
Vertrekpunt Queen’s Hotel, Oudtshoorn
Blyplek Hotelle, gastehuise en kampterreine
Tariewe R8 495 p.p. wat deel; R4 250 per kind jonger as 12 wat deel; R10 995 per enkelreisiger
Tuinroete
Die roete loop onder meer verby die Homtinien Gounapas, Kom-se-Pad, die Knysnawoud, Diepwalle, die Bloukranspas, Nature’s Valley, en al die pad tot by Tsitsikamma. Die toer sluit ook uitstappies soos wynproe, piekniekmiddagetes en ’n private toer van ’n mikrobierbrouery in.
TOERINLIGTING
Datums 12-16 September 2017; 14-18 November 2017
Hoe lank…