Jy kan baie lank raat, en raat, en ráát oor jy lus is om ’n bietjie ad te vat. Maar dóén? Nee, dan kom die verskonings vinnig: Jy het werk wat jy moet klaarmaak, die kinders moet iewers wees, brandstof is duur...
Maar jy hoef nie altyd drie weke lank weg te gaan om daardie gevoel van die oo tes van die ad te ervaar nie. Ja, dis lekker om te weet jy gaan hierdie jaar Namibil toe, dat jy die B1 onder die wiele gaan hoor fluit anderkant Keetmans, of dat jy jouself later o die D707 gaan bevind, met die Namib wat na een kant lê, en die Tirasberg na die ander.
Jy hoef nie eens altyd vir ’n langnaweek weg te gaan nie, want al roe die…