Skryf vir ons en vertel ons van jou skuif of verlange platteland toe, die karakters op jou dorp, die feeste en basaars wat julle hou, die dinge wat jou pla, jou tuin, diere en slim planne... Stuur ’n e-pos na vertelons@wegplatteland. co.za of skryf aan Platteland Vertel ons, Posbus 740, Kaapstad 8000. Ons gee voorkeur aan briewe van minder as 300 woorde. Onthou om jou voornaam en van te gee en, belangrik, die dorp waar jy woon. Platteland behou hom die reg voor om briewe na goeddunke te redigeer en verkort.
Wen
H.C. Pauw van Stellenbosch wen ’n geskenkpak van Sought After Seedlings ter waarde van R1 200. Dit bestaan uit ’n metaaloesmandjie, Magic Seeder, 2 sproeikoppies, Franchi Sementiseep, saadstokkies, ’n plantskêrtjie en 5 pakkies Franchi Sementisaad. Besoek soughtafterseedlings.co.za vir…
