Teiken
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege letters wees. Meervoude, verkleinwoorde, eiename, woorde met koppeltekens en uitheemse woorde tel nie. (Die stamwoord vir elke woord is in die Verklarende Afrikaanse Woordeboek, HAT en/of WAT).
TEIKEN:
09 woorde, goed
12 woorde, baie goed
14 woorde of meer, uitstekend
OPLOSSING: Koppenend, opteken, penkop, pepton, kneep, opeen, opeet, poëet, keep, knop, kope, open, peet, pont
Woordsoek
33 kleure, van geel tot saffierblou, is hier weggesteek. Hulle kan horisontaal, diagonaal, vertikaal, onderstebo of agterstevoor gelees word en val soms oor mekaar. Kyk of jy…
