BLOMKOOLSLAAI
4 porsies
1 groot blomkool30 ml (2 e) olyfolie15 ml (1 e) groentespeserye2 00 g (1 pakkie) spek, in stukkiesgesny en gebraai3 selderystokkies, gekap3 sprietuie, gekap3 groot agurkies, gekap125 ml (½ k) mayonnaise
Stel oond op 180? C
1 Breek blomkool in stukkies, bedruip met olie en geur met groentes peserye.
2 Bak blomkool vir 20–30 minute of tot sag. Laat afkoel.
3 Meng blomkool, spek, seldery, sprie tuie, agurkies en mayonnaise.
WENK
Die slaai kan tot twee dae in die yskas gebêre word
RYSSLAA
4 porsies
500 ml (2 k) rys1? (4 k) groente-aftreksel1 rooi ui, fyngekerf1 rooi soetrissie, fyngekap1 groen soetrissie, fyngekap410 g (1 blikkie) pitmielies, gedreineer400 g (1 blikkie) rooibone, gedreineer3 sprietuie, gekap15 g (1 pakkie) vars koljander160 ml (⅔ k) koljander-en-lemmetjieslaaisous
1 Kook rys in…
