LET WEL
MoYa Caresse is nie ’n gladde hekeldraad nie; dit het tekstuur. Jy kan egter ’n gladde hekeldraad ook gebruik.
BENODIGDHEDE
M oYa Caresse: White x2, Corn x2, Blue Smoke x22
A lternatief: Enige breidraad wat ongeveer 220 m per 100 g is.
5,00 mm-hekelpen
4,50 mm-hekelpen
AFKORTINGS EN STEEKVERDUIDELIKINGS
dies – dieselfde, dsl – dubbelslaglangbeen, ghs – geheime hegsteek, glb – gedraaide langbeen, gs – glipsteek, hlb – halflangbeen, kb – kortbeen, ks – kettingsteek, lb – langbeen, lb-hk – langbeenhoek (2lb, 2ks, 2lb) in dieselfde spasie of steek, rdte – rondte, shlb – staande halflangbeen, sp – spasie, st – steek, sXso – slaan X aantal steke oor
GROOTTE
±120 cm per sy.
BLOKPATROON
Met 5,00 mm-hekelpen en kleur 2:
Begin met 6 ks, gs in die…
