Teiken
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege letters wees. Meervoude, verkleinwoorde, eiename, woorde met koppeltekens en uitheemse woorde tel nie. (Die stamwoord vir elke woord is in die Verklarende Afrikaanse Woordeboek, HAT en/of WAT).
TEIKEN:
10 woorde, goed
12 woorde, baie goed
17 woorde of meer, uitstekend
OPLOSSING: Werkwoord, oorwerk, oordek, oorrek, rekord, dekor, koord, roker, doek, drek, kode, koer, koor, oker, roek, rook, wrok.
Woordsoek
Ons onthou almal daardie kuiers by Oupa en Ouma en die heerlke kosse wat op die tafel was. Soek die 20 boerekosgeregte wat in…
