Teiken
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege letters wees. Meervoude, verkleinwoorde, eiename, woorde met koppeltekens en uitheemse woorde tel nie. (Die stamwoord vir elke woord is in die Verklarende Afrikaanse Woordeboek, HAT en/of WAT).
TEIKEN:
10 woorde, goed
13 woorde, baie goed
16 woorde of meer, uitstekend
OPLOSSING: impulsief, fleim, fluim, fusie, liefs, silfe, sleuf, uself, feil, fels, film, fles, flus, lief, limf, self
Woordsoek
33 vanne wat algemeen in Suid-Afrika aangetref word, is in hierdie rooster wegesteek. Hulle kan horisontaal, vertikaal, onderstebo, agterstevoor of diagonal gelees word en val…
