Dit was 40 jaar gelede wat Peet Venter se debuutroman Die alleenlopers verskyn het, maar daarna het sy skrywerspen vir bykans 20 jaar gerus.
In 1995 het Die reuk van rose verskyn.
Dan is daar die Thys Krige-reeks: Ou bloed, Waar boosheid broei, Dieper as bloed en Plasenta, Disa-disa, Die koeël is deur die kerk, Middernagblou, Vlieg, Duifie, vlieg! en Slang! die onbesonge held. Nag van die narre is ook deel van die Van der Walt-speurreeks
Sedertdien was die naam Peet Venter reeds 33 keer op Nielsen Bookdata se topverkoperlys vir fiksie.
Sy vervolgverhaal in Vrouekeur, Gemerk, kom hierdie week tot ’n einde.
Peet was jare lank ’n ingenieur en het onder meer aan die Staatsteater in Pretoria gewerk. “Dit was die jare waarin ek getrou, ’n gesin begin, my…
