MOEILIKHEIDSGRAAD: ***
BENODIGDHEDE
Elle Cotton On-vierdraad (100 g-balle):
5 balle Thunder Grey
3 mm-hekelpen
Naald met groot oog
GROOTTE
69 cm lank en ongeveer 90 cm in omtrek
AFKORTINGS EN STEEKVERDUIDELIKINGS
beg = begin, dies = dieselfde, dr = draai, gp = groep, gs = glipsteek, h/af = heg af, herh = herhaal,hlb = halflangbeen, kb = kortbeen, ks = kettingsteek, lb = langbeen, ls = lus, rdte = rondte, sp = spasie, st = steek, tr = trossie, vlg = volgende
Trossie 1. Slaan die draad oor die pen en steek dit in die volgende steek.
2. Moenie die steek voltooi nie, sodat daar twee lusse op die pen is.
3. Hekel die volgende steek/steke (aantal langbene volgens die patroon) op dieselfde wyse.
4. Slaan die draad oor die…
