MOEILIKHEIDSGRAAD: **
BENODIGDHEDE
MoYa Asili DK (50 g-balle): 2 balle elk Oak en Sycamore en 1 bal elk Redwood en Boabab
3 mm-hekelpen
GROOTTE
Pas mediumgrootte: borsmaat = 97 cm; lengte = 70 cm
AFKORTINGS EN STEEKVERDUIDELIKINGS
beg = begin, dies = dieselfde, dr = draai, dsl = dubbelslagsteek, gp = groep, gs = glipsteek, h/af = heg af, herh = herhaal, kb = kortbeen, ks = kettingsteek, lb = langbeen, ls = lus, rdte = rondte, RK = regte kant, sp = spasie, st = steek, tes = tesame, tr = trossie, vlg = volgende
Dubbelslagsteek:
1. Slaan die draad twee maal oor die pen.
2. Steek die pen in die volgende steek.
3. Slaan die draad oor die pen en trek die pen deur die eerste lus sodatâŠ
