MOEILIKHEIDSGRAAD: **
BENODIGDHEDE
MoYa 100% Katoen Bulky Plush (80 g-balle): 3 balle elk Sisipho, Orie en Penelope en 2 balle elk Celine en Natasha
10 mm-hekelpen
Naald met groot oog
GROOTTE
100 cm in deursnee
AFKORTINGS & STEEKVERDUIDELIKINGS
beg = begin, dies = dieselfde, dsl = dubbelslagsteek, gs = glipsteek, h/af = heg af, herh = herhaal,hlb = halflangbeen, kb = kortbeen, ks = kettingsteek, lb = langbeen, ls = lus, rdte = rondte, sp = spasies, st = steek, tes = tesame, vlg = volgende
Dubbelslagsteez
1 Slaan die draad twee maal oor die pen.
2 Steek die pen in die volgende steek.
3 Slaan die draad oor die pen en trek die pen deur die eerste lus sodat daar vier lusse op die pen is.
4 Slaan die…
