MOEILIKHEIDSGRAAD: ⋆⋆
BENODIGDHEDE
M oYa 100%-katoen DK (50 g-balle): 14 balle Amazon (lot 113)
3,5 mm-hekelpen
Naald met groot oog
GROOTTE
Lengte = 53 cm; breedte = 130 cm.
AFKORTINGS
beg = begin, dies = dieselfde, dr = draai, gs = glipsteek, h/af = heg af, herh = herhaal, hlb = halflangbeen, kb = kortbeen, ks = kettingsteek, lb = langbeen, rdte = rondte, RK = regte kant, sp = spasie, st(e) = steek(steke), tr = trossie, vlg = volgende
Trossie:
1 Slaan die draad oor die pen en steek dit in die volgende steek.
2 Moenie die steek voltooi nie sodat daar twee lusse op die pen is.
3 Hekel die volgende twee steke op dieselfde manier sodat daar vier lusse op die pen is.
4 Slaan die draad…
