JoJo Tanks is ’n huishoudelike naam in Suid-Afrika en die leier in die vervaardiging van plastiekreënwatertenke. Dit weerstaan die ergste weertoestande en het ’n agt-jaar-waarborg. Stoor water, chemikalië of enige ander vloeistof daarin.www.jojotanks.co.za
Seldery is heerlik in slaaie, roerbraai, sop of verskeie ander geregte. Die geheim tot heerlike seldery is sagte stingels wat krakerig is. Selderystingels wat hard en dun is, kan die gevolg van te min water, ’n gebrek aan voeding of te veel son wees. Seldery groei die beste in oggendson in vogtige, vrugbare grond. Plant seldery saam met ander eetbare plante wat dieselfde hoeveelheid water, lig en voeding vereis soos kool, boontjies, blaarslaai, spinasie en tamaties. Oes die plant wanneer dit volwasse is deur dit met ’n spitvurk uit te haal.www.lifeisagarden.co.za Vk
Builders www.builders.co.za Life…
