MOEILIKHEIDSGRAAD:
BENODIGDHEDE
Nurturing Fibres Eco-Cotton DK (50 g-balle): 1 bal elk Pickled Ginger, Vanilla, Lime, Aventurine, Violet, Sweet Pea en Watershed
3 mm-hekelpen
1 m bypassende wit katoenmateriaal
Wit 45 cm-ritssluiter
Binnekussing
Klein bietjie stopsel
Algemene naaldwerkbenodigdhede
GROOTTE
50 cm x 50 cm
BELANGRIKE WENK
Span eers elke blok voordat die blokke aan mekaar vasgewerk word.
AFKORTINGS EN STEEKVERDUIDELIKINGS
beg = begin, dies = dieselfde, dsl = dubbelslagsteek, gp = groep, gs = glipsteek, h/af = heg af, herh = herhaal, hlb = halflangbeen, kb = kortbeen, ks = kettingsteek, lb = langbeen, ls = lus, rdte = rondte, sp = spasie, st = steek, tes = tesame, vdsl = vooromdubbelslagsteek, vlg = volgende.
Dubbelslagsteek:
1. Slaan die draad twee maal oor die pen.
2. Steek die pen in die…
