Dis nie net nuwe uitreikings wat ons na die stroomplatforms laat storm nie. Daar is ook programme wat jy nie durf misloop nie, maar dalk nie van weet nie. November is die tyd vir klappers, kom ons beproef dus ’n paar plofbare, omstrede reekse.
• The Looming Tower seisoen 1, dramareeks oor die Amerikaanse politiek, 2018, kettingkyk dit nou op Amazon Prime Video.
• Paradise City seisoen 1, musiekdramareeks oor ’n rockgroep, 2021, kettingkyk dit nou op Amazon Prime Video.
• The Shadow Line seisoen 1, samesweringsrilreeks, 2011, kettingkyk dit nou op Britbox.
• See No Evil: The Story Of The Moors Murders seisoen 1, ware misdaadminireeks oor kinderreeksmoordenaars, 2006, kettingkyk dit nou op Britbox.…