Dis nie net nuwe uitreikings wat ons na die stroomplatforms lok nie. Daar is ook programme wat jy nie durf misloop nie, maar dalk nie van weet nie. Dié keer kyk ons na gesinsreekse wat op geloof gegrond is.
• Vindication seisoen 1, polisieprosedures, 2019-nou, kyk dit nou op TruthTV.
• Virgin River seisoen 1-3, romantiese gesinsdrama gegrond op die boeke deur Robyn Carr, 2019-nou, kyk dit nou op Netflix.
• Heartland seisoen 1, Kanadese gesinsdrama wat op ’n perdeplaas afspeel, 2007, kyk dit nou op TruthTV.
• One Day In The Haram spesiale program, ’n kykie na die Haram by Makkah met die werkers, 2018, kyk dit nou op Amazon Prime Video.
• The Aurora Teagarden Mysteries seisoen 1 (van 1), ondersoekende misdaad gegrond op die boeke deur die…