Somerreënstreke
Beet, boerbone, ertjies (warmer dele), koolraap, kropslaai, krulkool, raap, radys, spinasie en blaarbeet, witwortel, wortel.
Winterreënstreke
Beet, boerbone, blomkool, Chinese kool, koolraap, kopkool, kropslaai, krulkool, prei, raap, radys, seldery, spinasie en blaarbeet, tuinertjies, ui, witwortel, wortel.
Subtropiese streke
Beet, boerbone, eiervrug, Hubbardpampoen, komkommer, kool, koolraap, kropslaai, krulkool, pampoen, prei, raap, rabarber, radys, rankboontjies, rissie, soetrissie, spinasie en blaarbeet, stamboontjies, stam- en rankskorsie, tamatie, tuinertjies, witwortel, wortel.…