Wanneer kom hy?
Karolis wag geduldig vir Kersvader. – Lezani Stander, Durbanville
Tradisievas
Yuma kom in die regte luim vir Kersfees. – Bettina Rupp, Houtbaai
Uiteindelik!
Spikey het dadelik sy geskenk oopgemaak! – Estelle Zamudio, Groot-Brakrivier
Vas aan die slaap!
Os, Nina, Roonie, Mia, Teddy, Minki, Benji, Roxy en Bella is poegaai ná die feestelikhede. – Hesmi Olwagen, Bergville, KZN
Vir die Kerskous
Bederf jou vierpootkind met ’n spesiale Friendship Collar en bypassende armband vir jou (R599, shingavet.co.za). Dié armbande word gemaak van veganistiese leer, is PETAgoedgekeur en kom in agt verskillende groottes – so dit maak nie saak of jy ’n piepklein chihuahua of ’n massiewe Newfoundland het nie, jy sal iets kry wat pas! Jy kan ekstra armbande koop vir die hele gesin, asook vergulde gelukbringertjies vir ekstra…
