Sit hierdie feestelike voorgereg koud voor met dun snye roosterbrood, piekels, blatjang en ’n lekker salsa. Hamterrien
Genoeg vir 3 broodpannetjies van 14 x 7cm • Bereidingstyd: 25 minute • Gaarmaaktyd: 1½ uur
• 750 g varkmaalvleis• 250 g vars varkworsies, vel verwyder• 100 g spekrepe, gekap• 1 Granny Smith-appel, gerasper• 5 ml heel groenpeperkorrels• sowat 10 ml seesoutvlokkies• 3 takkies tiemie, blaartjies gestroop• 60 ml platblaarpietersielie, gekap• 30 ml korrelmosterd• ’n knippie neutmuskaat• 1 eierwit• 250 g vierkantige skyfies ham• 3 dun 14 cm-kaasworsies, vel verwyder• 2 preie, wit gedeeltes gekap en gebraai• 15 ml geroosterde dennepitte 1 Voorverhit die oond tot 180°C. Meng die maalvleis, varkworsievleis, spek, appel, peper, sout, tiemie, pietersielie, mosterd, neut en eierwit in ’n mengbak.
2 Smeer die pannetjies en voer dit uit met die ham. Laat van die ham oor die pannetjies se rande hang sodat jy dit…
