Glashelder
Riffelglas-hanglig R599,99, MRP Home
Hemelse geur
Vanilla & Cocoa Butterhandseep (380ml) R59, @home
Treffende patroon
Gedrukte strooikussing R129,99, MRP Home
Staan sterk
Simonesytafel R995, Volpes
Snoesig en sag
Poolvlies-dekens R170 elk,
Game
Leesgenot
Present Time-tydskrifrak R249, superbalist.com
Vir die skyn
Trendy-lamp R595, Volpes
Toekomstige erfstuk
Handgehekelde deken R899, Woolworths
In die rondte
Groot silindriese rottangmandjie R395, Weylandts
Blouselblou
Lisbon-strooikussing R299, Phlo Studio
Hang jou hoed op
Hoederak R695, Volpes
Kitskuur
Vinielplakkers in die ontwerp van jou keuse vanaf R650/m², De Waal Art
VERSKAFFERS @home 0860 576 576, home.co.za De Waal Art 021 790 9120, dewaalart.com Game 086 142 632 273, game.co.za MRP Home 0800 212 535, mrphome.com Phlo Studio 082 293 0586, phlostudio.co.za Volpes 041 402 6800, volpes.co.za Weylandts 0860 103 400, weylandts.co.za Woolworths 0860 022 002, woolworths.co.za…
