Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom afwaarts en elke vierkant van 9 blokkies die syfers 1 tot 9 bevat – sonder dat een van die syfers herhaal of uitgelaat word in die ry, kolom of vierkant.
Oplossing onder.
BLOKRAAI 2
OPLOSSING & WENNERS
5 SARIE-lesers wen elk die boek As die katjiepiering blom deur Audrey Jantjies (Kwela, R250): Annaretha du Plessis, Seringstraat 36, Panorama, Wes-Kaap; Alida Coupe, Wilmotstraat 10, Adcockvale, Port Elizabeth; Santi Steyn, Blaineweg 11, Pierre van Ryneveld; Anel Hattingh, Olympusrylaan 986, Faerie Glen, Pretoria; Stephanie Fouché, Steenbokstraat 47, Thabazimbi.
Nog 5 SARIE-lesers wen elk die boek Koöperasiestories deur PG du Plessis (Tafelberg, R240): Ronald Palmer, Huis Eikelaan 5, Peter Mokabastraat 73, Potchefstroom; Santie Schickerling, Robertsonstraat 8, Klein-Brakrivier; Zelda Weideman, Koedoestraat 16, Postmasburg; Ria Laubscher, Hamptonsingel…