Vrugte
KYK UIT VIR
Piesangs, lemoene, suurlemoene, pomelo’s, nartjies, lemmetjies, koemkwats, koejawels, lukwarte, papajas, appelliefies, grenadellas, kiwi’s, moerbeie (mulberries), rabarber
Avokado’s Draai die groen vrug toe in koerantpapier om dit vinniger ryp te maak.
Pynappels Pynappels word nie veel ryper nadat dit geoes is nie.
Groente
KYK OOK UIT VIR
Aspersies, beet, broccoli, boerboontjies, spruitkool, blomkool, kool, wortels, seldery, komkommer, andyvie, peperwortel, krulkool ( kale), blaarslaai, sampioene, jong aartappels, tamaties, uie, pampoen, skorsies, pak choi, rape, spinasiebeet ( Swiss chard), sprietuie, aartappels, witwortel ( parsnip), artisjokke, waterblommetjies
Radyse Dit word meestal rou geëet in slaaie. Dit het ’n baie sterk geur en kan soms branderig smaak.
Preie Familie van die ui, maar die smaak is baie meer subtiel.
Ertjies Die beste manier om vars ertjies te bêre is om dit…
