1. SKNLogic Retinol 0.5% Booster R280, salonne landswyd, is ’n vinnig absorberende retinolformule wat help om die voorkoms van fyn lyntjies, plooie en pigmentasie te verminder.
2. Bioderma Atoderm Intensive Eye R305,95, Clicks, is ’n produk wat spesiaal vir jou ooglede bedoel is, en as jy soos ek uiters sensitiewe oë het, het ’n mens soms iets nodig wat meer spesifiek te werk gaan. Gebruik dit as ’n reiniger om grimering te verwyder of om droë ooglede te behandel en sensitiwiteit te streel.
3. Pure Beginnings Sensitive Roll On Deodorant R6A,95, Dis-Chem is ’n natuurlike en organiese reeks van vel-, lyf-, tiener- en babaprodukte wat bewaring en biodiversiteit hoog ag. Die bestanddele word eties van landelike gemeenskappe in Suid-Afrika verkry.
4. Skin Republic Ceramide Face Mask R54,99, Clicks, het eenvoudige…
