âEk is op soek na iemand wat mooi is â van binne en buite. En sy moet gedryf word deur liefde, nie drama nieâ Sag op die oog, volwasse, gevat, energiek, slim, avontuurlik, empaties en ân wĂȘreldreisiger.â SĂł beskryf ân persverklaring die nuwe man om wie se aandag vroue in die werklikheidsreeks The Bachelor gaan meeding. En, te oordeel na ons geselsie, is dit nie te ver van die kol nie. O ja, diĂ© 37-jarige lyk nie net ân bietjie soos Wolverine nie, dit is ook toevallig sy gunstelingsuperheld!
Vertel ons meer van jou kinderjare âŠ
Ek het op ân klein dorpie in KwaZulu-Natal grootgeword in ân doodgewone, hardwerkende gesin. Ons het naweke saam aan die huis gewerk, wat dalk my voorliefde vir bou en restoureer verklaar. My pa isâŠ
