Te KUNS en te LEER
• Verreweg die hoogtepunt van die afgelope paar jaar was die Mona Lisa Delayered & Da Vinci-uitstalling oor die geniale Leonardo da Vinci se werke. Op die uitstalling was lewensgrootte modelle – met die materiale van daardie tye – van onder meer helikopters, “vliegers” (die voorloper van die moderne vliegtuig), ingenieurswondere en skilderye.
• NORMA – BROOKLYNTEATER Die klem van dié teater val op klassieke musiek, kamermusiek, solo-uitvoerings, salonmusiek konserte, opera en natuurlik simfoniekonserte, met hul eie simfonieorkes, die Gauteng Filharmoniese Orkes. Daar word ook drama aangebied: eenmanvertonings, Shakespeare ...
• CIRQUE DU SOLEIL was ’n vertoning wat letterlik jou mond sou laat oophang. Hierdie deurwinterde troupe is steeds wêreldbekend. Ewe asemrowend was die Cirque Infernal, ’n meer adrenalien gedrewe vertoning wat plaaslike gehore gaande…
