1 GEROOKTE SNOEKSLAAI MET MOSTERDSLAAISOUS
GENOEG VIR 4
400 g gerookte snoek, gevlok en grate versigtig verwyder 1 k (250 ml) gaar mieliepitte ½ k (6-8) droë appelkose, fyngekap ¼ k (60 ml) geroosterde grondboontjies 2 grasuie, in skyfies gesny ½ fyngekapte rooi-ui • ’n hand vol gekapte vars koljander
MOSTERDSLAAISOUS
1 k (250 ml) mayonnaise 1 k (250 ml) volroom Griekse jogurt ½ k (125 ml) korrelmosterd 2 t (10 ml) mosterdpoeier 2 t (10 ml) fyngekapte knoffel 1 e (10 ml) fyngerasperde gemmer 2 e (30 ml) heuning sap en skil van een suurlemoen
1 Meng die gevlokte vis, mielies, appelkose, grondboontjies, grasuie, rooi-ui en vars koljander in ’n groot mengbak. 2 Meng die mayonnaise, jogurt, korrelmosterd, mosterdpoeier, knoffel, gemmer, heuning en suurlemoen in ’n bakkie.
VARIASIE 1…
