INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,7%, of $1,81/t (R32,11/t), tot $266,08/t (R4 720/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 6,4%, of $16,01/t (R284,03/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $267,94/t (R4 753/t), Mei – $267,07/t (R4 738/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,1%, of R50/t, tot R4 420/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 0,9%, of R39/t, tot R4 411/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 21,7%, of R787/t duurder, terwyl geelmielies 16,7%, of R631/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R4 399/t, Mei – R4 325/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R4 457/t, Mei – R4 442/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,2%, of $0,44/t (R7,81/t), tot $277,65/t (R4 926/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 2,2%, of $6,31/t (R111,94/t),…