INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,5%, of $1,34/t (R23,06/t), tot $265,85/t (R4 574/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 8,6%, of $21,02/t (R361,66/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $269,04/t (R4 629/t), Mei – $267,70/t (R4 606/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 2,7%, of R126/t, tot R4 600/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 1%, of R47/t, tot R4 618/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 24,7%, of R910/t, duurder, terwyl geelmielies 21,7%, of R823/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R4 530/t, Mei – R4 480/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R4 640/t, Mei – R4 554/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,7%, of $1,93/t (R33,21/t), tot $271,12/t (R4 665/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 7,1%, of $20,65/t (R355,30/t),…
