INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 3,2%, of $8,25/t (R141,19/t), tot $267,18/t (R4 573/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 12,6%, of $29,94/t (R512,40/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $266,52/t (R4 561/t), Mei – $265,74/t (R4 548/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 5,5%, of R245/t, tot R4 726/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 4,1%, of R185/t, tot R4 665/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 32,4%, of R1 156/t, duurder, terwyl geelmielies 25%, of R934/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R4 650/t, Mei – R4 531/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R4 690/t, Mei – R4 582/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,5%, of $1,27/t (R21,73/t), tot $273,05/t (R4 673/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 3,2%, of $9,02/t…
