INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,1%, of $0,33/t (R5,69/t), tot $260,95/t (R4 497/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 14,9%, of $33,91/t (R584,40/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $254,48/t (R4 386/t), Mei – $254,79/t (R4 391/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 5,7%, of R307/t, tot R5 053/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 3,9%, of R200/t, tot R4 900/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 45%, of R1 568/t, duurder, terwyl geelmielies 30,7%, of R1 150/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R5 016/t, Mei – R4 663/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R4 919/t, Mei – R4 530/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 4%, of $11,83/t (R203,88/t), tot $280,69/t (R4 837/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 4,3%, of…
