Landbou-organisasies, boereverenigings, ens., is welkom om die datums van hul byeenkomste aan ons te stuur vir publikasie in die Landboukalender. Stuur die besonderhede aan lbw@landbou.com
KONFERENSIES
25-29 JULIE: 57ste kongres van die Weidingsvereniging van Suider-Afrika, Aldam-vakansieoord, Ventersburg. E-pos:
info@grassland.org.za27-30 JULIE: Afrikaner-beesweek tydens die Thabazimbi-skou. Lesings, simposium, eksamen, praktiese aanbiedinge en skou van beeste. Pieter de Kock, 082 809 7496, Elbie de Kock, 082 456 6755, Zenobi Munnik, 071 880 4773.
17-18 AUGUSTUS: Internasionale varsprodukte-assosiasie (IFPA) se Suider-Afrika-konferensie, Century City-konvensiesentrum, Kaapstad. E-pos: membershipsa@fresh produce.com
FEESTE, EKSPO’S
25 JULIE: Inskrywings open vir Sauvignon Blanc SA Top-10-kompetisie, www.sauvignonblanc.com 12-13 AUGUSTUS: Wes-Kaapse Landbouveterane-ekspo, Villiersdorp. Hennie Richter, 073 391 8495 of 022 451 2692; e-pos: sekr.wk@telkomsa.net 12 OKTOBER: Prysoorhandiging, Sauvignon Blanc SA Top-10.
21 OKTOBER: Prysoorhandiging, Landbouskrywers SA Xhariepstreek. Web: www.agricultural writerssa.co.za 27-30 OKTOBER: Langkloofbloeiselfees,…