INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 2,7%, of $8,22/t (R127,81/t), tot $296,77/t (R4 614/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 12,9%, of $33,89/t (R526,94/t) hoër. Verwagte pryse: Julie – $286,36/t (R4 452/t), Desember – $271,40/t (R4 220/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 3,7%, of R167/t, tot R4 413/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 4,8%, of R224/t, tot R4 446/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 35%, of R1 145/t, duurder, terwyl geelmielies 31,1%, of R1 055/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Julie – R4 440/t, Desember – R4 583/t. Verwagte geelmieliepryse: Julie – R4 485/t, Desember – R4 635/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 5,2%, of $22,26/t (R346,11/t), tot $404,30/t (R6 286/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 62,6%, of…
