Daar is ’n groot vraag na stoorlammers en die pryse styg omdat geoeste landerye voer verskaf. BKB verskaf die Wes-Kaap se pryse. Die Noord-Vrystaat se pryse is op www.vleispr ys.co.za beskikbaar.
PRYSE: WEEKLIKSE SKAAPVEILINGS
PRYSE: WEEKLIKSE BEESVEILINGS
Noord-VS Kimberley Wes-Kaap
(beste R/kg) (gem. R/kg) (gem. R/kg)
DATUM 04/05 11/05 04/05 11/05 04/05 11/05
SPEENKALWERS (R/KG, LEWEND)
< 200 kg 41,00 40,67 38,61 38,78 37,01 38,20 Tot
39,02 38,33 37,05 36,06 35,72 36,00 250 kg > 250 kg 37,11 36,88 35,70 34,46 33,82 35,30
VOLWASSE BEESTE
KlasA 34,20 34,16 31,19 34,81 27,00 27,50 KlasB 25,75 26,10 22,43 23,85 26,48 26,50 KlasC 25,09 25,30 22,09 22,43 – – Slagbulle 26,00 25,78 23,71 24,25 29,65 28,25
NAVRAE: MNR. CHRIS DERKSEN, 082 807 5961 (NOORD-VRYSTAAT) OF APPIE MARITZ, 082 825 3895, EN CARL MALHERBE,…
