INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 3,1%, of $8,26/t (R120,59/t), tot $263,05/t (R3 761/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 92,8%, of $126,58/t (R1 810/t), hoër. Verwagte pryse: September – $207,16/t (R2 962/t), Desember – $202,20/t (R2 891/t), Maart – R205,27/t (R2 935/t), Mei – $207,47/t (R2 967/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 7,6%, of R252/t, tot R3 048/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 7,8%, of R270/t, tot R3 180/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 15,1%, of R400/t, duurder, terwyl geelmielies 16%, of R438/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Desember – R3 152/t, Maart – R3 180/t, Mei – R3 164/t. Verwagte geelmieliepryse: Desember – R3 295/t, Maart – R3 278/t, Mei – R3 176/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 3,5%, of $8,41/t…