INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 10,8%, of $31,83/t(R446,04/t), tot $263,94/t (R3 699/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 109,8%, of $138,12/t (R1 936/t), hoër. Verwagte pryse: Julie – $258,41/t (R3 621/t), September – $225,27/t (R3 157/t), Desember – $214,95/t (R3 012/t), Maart 2022 – R217,39/t (R3 046/t). PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 3,7%, of R124/t, tot R3 237/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 4,5%, of R159/t, tot R3 363/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 12,6%, of R362/t, duurder, terwyl geelmielies 26,2%, of R698/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Sept. – R3 287/t, Des. – R3 365/t, Mrt. 2022 – R3 390/t. Verwagte geelmieliepryse: Sept. – R3 420/t, Des. – R3 490/t, Mrt. 2022 – R3 484/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 7,4%,…