Vier lesers kon na aanleiding van die artikel “Sakewêreld kan nie langer buite staan” (LBW, 10 September 2020) ’n eksemplaar van die boek Recession, Recovery and Reform: South Africa after Covid-19, geredigeer deur Raymond Parsons, wen. Die wenners is:
■ Andries Radley, Reitz.
■ Wynand van der Westhuizen, Bothaville.
■ M.K. Hume, Sunland.
■ Ockie Marais, Stella.
Drie lesers het die boek Veiligheid vir gemeenskappe (uitgegee deur Naledi) gewen, na aanleiding van die artikel “Landelike veiligheid: Omskep wanhoop in hoop” (LBW, 3 September 2020).
■ Michael van Niekerk, Kenhardt.
■ Christa Nel, Bloemfontein.
■ Pieter Oberholzer, Oos-Rand.…