INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,9%, of $5,34/t (R89,02/t), tot $131,13/t (R2 186/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 23,4%, of $40,05/t (R667,67/t) laer. Verwagte pryse: September – $131,25/t (R2 188/t), Desember – $133,93/t (R2 233/t), Maart – $137,79/t (R2 297/t), Mei – $140,23/t (R2 338/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 3,2%, of R86/t, tot R2 562/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 3,6%, of R100/t, tot R2 642/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 11,9%, of R347/t, goedkoper, terwyl geelmielies 4,7%, of R131/t, goedkoper is. Verwagte witmieliepryse: Desember – R2 861/t, Maart – R2 682/t, Mei – R2 638/t. Verwagte geelmieliepryse: Desember – R2 753/t, Maart – R2 768/t, Mei – R2 674/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met…