INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,1%, of $1,36/t (R22,94/t), tot $129,57/t (R2 186/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 22,8%, of $38,20/t (R644,43/t) laer. Verwagte pryse: Julie – $129,99/t (R2 193/t), September – $131,88/t (R2 225/t), Desember – $135,03/t (R2 278/t), Maart ’21 – $139,76/t (R2 358/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,1%, of R27/t, tot R2 418/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 2,1%, of R52/t, tot R2 547/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 15,9%, of R457/t, goedkoper, terwyl geelmielies 11,3%, of R323/t, goedkoper is. Verwagte witmieliepryse: September – R2 481/t, Desember – R2 562/t, Maart ’21 – R2 590/t. Verwagte geelmieliepryse: September – R2 598/t, Desember – R2 681/t, Maart ’21 – R2 705/t.
INTERNASIONAAL: Die…