INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,5%, of $0,67/t (R11,37/t), tot $147,37/t (R2 501/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 0,4%, of $0,53/t (R9,00/t), hoër. Verwagte pryse: Mei – $134,88/t (R2 289/t), Julie – $137,24/t (R2 330/t), September – $139,21/t (R2 363/t), Desember – $142,51/t (R2 419/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 9,5%, of R280/t, tot R3 220/t, teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 5,7%, of R147/t, tot R2 742/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 10,1%, of R295/t, duurder, terwyl geelmielies 0,7%, of R20/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Mei – R2 577/t, Sept. – R2 536/t, Desember – R2 634/t. Verwagte geelmieliepryse: Mei – R2 650/t, Jul. – R2 644/t, Sept. – R2 695/t, Des. – R2 772/t.
INTERNASIONAAL:…