INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met met 0,4%, of $0,55/t(R8,19/t), tot $150,29/t (R2 238/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 1,6%, of $2,41/t (R35,88/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $148,65/t (R2 213/t), Mei – $150,15/t (R2 235/t), Julie – $151,65/t (R2 258/t), September – $151,02/t (R2 248/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 9,5%, of R294/t, tot R2 806/t, teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 8,1%, of R233/t, tot R2 644/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 5,5%, of R146/t, duurder, terwyl geelmielies 2,1%, of R54/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Mei – R2 440/t, Julie – R2 336/t, September – R2 370/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R2 640/t, Mei – R2 499/t, Julie – R2 465/t, September – R2 503/t.
INTERNASIONAAL:…
