INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met met 1,6%, of $2,39/t(R35,14/t), tot $150,98/t (R2 220/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 1,3%, of $1,86/t (R27,35/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $150,39/t (R2 211/t), Mei – $152,43/t (R2 241/t), Julie – $154,17/t (R2 267/t), September – $152,91/t (R2 249/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 2,6%, of R82/t, tot R3 098/t, teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 1%, of R28/t, tot R2 904/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 16,9%, of R447/t, duurder, terwyl geelmielies 10,5%, of R276/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R3 025/t, Mei – R2 565/t, Julie – R2 426/t, September – R2 476/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R2 899/t, Mei – R2 565/t, Julie – R2 501/t, September…
