INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,4%, of $1,97/t(R28,18/t), tot $142,70/t (R2 041/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 4,5%, of $6,77/t (R96,83/t), laer. Verwagte pryse: Mei – $139,99/t (R2 002/t), Julie – $144,09/t (R2 061/t), September – $147,71/t (R2 113/t), Desember – $150,39/t (R2 151/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 5,2%, of R150/t, tot R3 030/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 2,7%, of R70/t, tot R2 710/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 56%, of R1 088/t, duurder, terwyl geelmielies 32,2%, of R660/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Mei – R3 100/t, Jul. – R3 160/t, Sept. – R3 210/t, Des. – R3 279/t. Verwagte geelmieliepryse: Mei – R2 760/t, Jul. – R2 784/t, Sept. – R2 830/t, Des.…