INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,4%, of $2,16/t, tot $149,22/t (R1 777/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 4,5%, of $6,44/t (R76,71/t), hoër. Verwagte pryse: Mei – $149,44/t (R1 780/t), Jul. – $152,59/t (R1 818/t), Sept. – $155,11/t (R1 847/t), Des. – $157,95/t (R1 881/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van wit mielies het met 2,4%, of R46/t, tot R1 892/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geel mielies het met 1,9%, of R38/t, tot R1 959/t teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is wit mielies 8,1%, of R142/t, hoër, terwyl geel mielies 5,8%, of R107/t, hoër is. Verwagte witmieliepryse: Mei – R1 921/t, Jul. – R1 959/t, Sept. – R2 016/t, Des. – R2 072/t. Verwagte geelmieliepryse: Mei – R1 992/t, Jul. –…