INTERNASIONAAL: Die mielieprys het met 0,4%, of $0,57/t (R7,74/t), tot $133,95/t (R1 819/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 1,9%, of $2,63/t (R35,71/t), laer. Verwagte pryse: Jan. – $133,85/t (R1 817/t), Mrt. – $138,73/t (R1 883/t), Mei – $141,88/t (R1 926/t), Jul. – $145,03/t (R1 969/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van wit mielies het met 1,1%, of R21/t, tot R1 901/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geel mielies het met 0,4%, of R8/t, tot R1 996/t teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is wit mielies 52,6%, of R2 109/t, laer, terwyl geel mielies 37,7%, of R1 209/t, laer is. Verwagte witmieliepryse: Jan. – R1 907/t, Mrt. – R1 950/t, Mei – R1 986/t, Jul. – R2 045/t. Verwagte geelmieliepryse: Jan. – R2…
